What some of our local and international customers have to say about our products and service.

"Ordered a Kindle leather pouch for my husband's 50th Birthday from Eden & Co Quality Leather Goods. So  pleased with the results! On top of their excellent service I was very impressed with the actual workmanship and quality of the leather. Highly recommend them!"

- Moya | Mauritius -

 

"Ek het Eden & Co gekies omdat ek geweet het dit sal 'n duursame kwaliteit leersak wees, doelgemaak volgens my persoonlike behoefte en smaak. Ek is baie beïndruk met die persoonlike diens en uitstekende vakmanskap. Ek sal Eden & Co enige tyd aanbeveel vir spesialis werk."

- Koeleen Malan | Bahrain -

 

"Eden & Co Quality Leather Goods sure does their name, as well as their product description, justice. I have bough unique products from Eden & Co in the past and still continue to do so. Having lived in first world Dubai for the past four years; I have never seen or purchased higher quality, as durable or unique products as their offering. I would gladly recommend Eden & Co Quality Leather Goods to any true leather enthusiast!"

- Monica | United Arab Emirates - 

 

"Dankie vir die awesome tas! Hy's perfek..."

-Guido | Holland-

 

"Baie dankie vir die Baba Vellies, hulle is ongelooflik mooi!"

- Anneke | South Africa -

 

"Om Eden & Co se produkte te beskryf sal geen ander woord voldoen as "WOW" nie! As ;n student is hulle leersakke iets waarsonder ek nie klas toe sal gaan nie. Goeie kwaliteit en 'n unieke voorkoms, wat meer wil n mens he?"

- Nelia Visagie | South Africa -

 

"Eden & Co het dit reggekry om 'n gordel te maak taai genoeg vir my om op die plaas mee te werk, deftig genoeg om dinees mee by te woon. Hy het selfs al n swem in die Oranjerivier oorleef en lyk nog glad nie slegter as op die eerste dag nie. Ek is verstom hoe goed die leer hou sonder dat die gaatjies oopskeer en ek dra my gordel elke liewe dag! Puik kwaliteit!"

- JJ | South Africa -

 

"Eden & Co occupy a very special place in the quality leather goods market. Quality is the key to their business. Not only quality product, but quality service and especially the quality of the people that stand behind this brand, bringing to life an authenticity that is palpable every time I sling my "Langhoven" over my shoulder."

- Jacques | South Africa -

 

"Eden & Co is my grootste verslawing en julle produkte my gunsteling bykomstighede! Uitsonderlike kwaliteit, fantastiese diens en liefde en passie vir elke kunswerk wat julle die wereld instuur!"

- Susan | South Africa -