Let's see what the Media has to say about us?

 

FARM CHARM WEDDING AT DIE KLIPSKUUR

Written By Hello Love Photography | Featured on Southbound Bride

If you’re wondering what a sweet as pie, down-home farm wedding looks like – well, this would be it. Set in Die Klipskuur’s rustic barn, with a colour palette of blush, sage and cream, and pretty handmade details throughout, Anri and Abri’s wedding has all the charm of the farm and little extra magic besides. Details to love include cushions that did double duty as favours and ceremony seating, diagonal drapes on the chairs, a naked brownie cake (YUM!), eucalyptus wreath bouquets for the bridesmaids and teeny tiny veldskoen bouts for the boys (SO adorable!)...

click here to read more

 

 

WEN N LEERGESKENK VIR VADERSDAG

Written By Troukoors | Featured on Troukoors

Vir enige vader is die geboorte van sy kind definitief een van die belangrikste gebeurtenisse in sy lewe. Soos wat die jare aanstap neem ons ons vaders as vanselfsprekend, aanvaar ons dat hulle vir altyd daar sal wees om leiding en raad te gee. Ons vergeet so gereeld om dankie te sê vir al die opofferings, al die laat ure se werk om jou skool en universiteitsgelde te kon betaal, al die kere wat hulle raad gegee het wanneer jyself nie meer raad gehad het nie, al die oomblikke wat hulle trots op jou was vir die kleinste goedjies. Kom ons onthou hierdie Vadersdag weer opnuut dat ons gelukkig is om iemand groots te hê waarna ons kan opkyk...

click here to read more

 

 

MAAK LEER DEEL VAN JOU TROUE

Written By Troukoors | Featured on Troukoors

Het jy al ooit daardie oomblik beleef waar jy in die winkel staan en dagdroom oor hoe mooi ’n leerhandsak oor jou skouer sal lyk? Of hoe sag en gemaklik jou eie leerbank sal wees? Of was jy sommer net lus vir egte leerskoene om jouself ’n bietjie te bederf? Het jy al ooit daaraan gedink om leer deel van jou sprokiesdag te maak? Liefde en leer het baie dinge in gemeen: dis klassiek, altyd in die mode, dit kry meer karakter soos wat tyd verloop en as jy dit mooi oppas kan dit ’n hele leeftyd hou. Daar is natuurlik ’n paar maniere om leer tydens jou troue te gebruik... 

 click here to read more